Home Accommodation Things To Do News Gallery Guest Book Booking Form / Contact
Click on images below for a larger view:

Vincent & baby Vincent van Schalkwyk and the visitor find each other quite amusing...

Rheta Kruger fights the temptation to tease the
arrogant visitor!

The inhabitants of Zaganaga can't resist the urge to inspect Alwyn Kruger from a little closer...

Relaxing on the porch becomes quite the safari.

> more images


Guests: Zaganaga
Van Der Eems Family
11 Sep 2007
Ons het heerlik gebly. Dit was 'n egte Afrika ervaring, veral vir ons familie uit Amsterdam. Die besoekies van die zebras, kameelperde en vlakvarke het ook baie opgemaak vir die dag waarin die wildtuin nie baie opgelewer het nie. Olga was ook 'n ster. Nogmaals dankie. Ons sal Zaganaga ten sterkste aanbeveel by ons vriende (van wie ons reeds voorgespring het en die lodge uitprobeer het voor ons nog daar oornag!) Groetnis Familie van der Eems

Smook gesin
31 Aug 2007
Zaganaga was 'n groot verrassing!!! Ons het die inskrywings in die gasteboek met groot verwondering gelees en nooit kon droom dat die koedoe bul en ooi, zebras regtig ook uit ons hand sou eet nie. Die kordaat houding van die vlakvarke is te prettig. Een naweek is beslis te kort - ons sal baie graag weer wil gaan. Baie dankie en dankie ook aan Olga - sy's beslis 'n aanwins vir julle plek. Ons het ook te heerlik langs die rivier vroeg oggend en laat middae gesit en uitkyk vir die grotes - en was ook glad nie teleurgestel nie. Olifante, seekoeie, buffels, krokodille en doer ver - leeus. Volgende keer hoop ons om leeus van heel naby te kan sien. Smook gesin

Nieman en Swanepoel Gesinne
10 Aug 2007
Ons wil net baie dankie se vir die geleentheid dat ons kon gegaan het. Dit was ons 1ste en hopelik nie die laaste keer in Marloth nie, het nie gedink die plek is so groot en mooi nie. Dit was wonderlik, wou nie huis toe gaan nie. Ons sal baie graag weer wil gaan. Dankie vir Olga ook! Julle het 'n wonderlike plek!!!

The Kruger's & van Schalkwyk's
6 Apr 2007
What an UNBELIEVABLE experience!!! The tame wildlife brought loads of joy, laughter and great fun to all of us! The Bushveld gave us all peace and serenity before returning back to the fast paced city life! Thank you Zaganaga for a rewarding weekend!


Please tell us about your experience at Zaganaga. You are also welcome to email us your pictures. Stand a chance to win fabulous prizes if your picture is selected to be published.

Name:
Surname:
Email:
Date visited:
Experience:
© Zaganaga Lodge 2007
Hosting and development by NetPosition